top of page
Coffee
Koffie
By Apologetics Central hou ons van ons koffie.

Ons nooi jou uit vir 'n bespreking oor die Evangelie en apologetiek. Die koffie is op ons!

As jy te vêr van ons af is, moet nie bekommer nie. Ons stuur vir jou 'n koffie-koopbewys in ruil vir 'n (onopgeneemde) Zoom-klets. Ons probeer Saterdae beskikbaar wees. Kom ons gesels saam!

bottom of page