top of page

Welkom by Apologetics Central , sentrum vir gereformeerde apologetiek

Apologetics Central het ten doel om Christene die nodige gereedskap te gee om hul geloof in Jesus te verdedig wanneer hulle met moeilike vrae gekonfronteer word. Ons is 'n deurlopende gereformeerde bediening met die uitsluitlike doel om God te verheerlik in apologetiek.

photo0jpg.jpg

Ons streef daarna om Bybels en Gereformeerd  te wees.

Ons hou nooit op om te vra of ons getrou is aan God se geopenbaarde Woord nie.

bottom of page